{"product_id":"keegan-samier-3-die-strokiesprent-kompetisie","title":"Keegan \u0026 Samier 3: Die Strokiesprent-Kompetisie","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKeegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430810730594,"sku":"9780799397703","price":60.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaa_3061ef5d-3550-4d06-b0f0-f937bc3f0ed3.jpg?v=1633428651","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/keegan-samier-3-die-strokiesprent-kompetisie","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}