{"product_id":"katriena-vertel","title":"Katriena, Vertel!","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKatriena, die huishoudster van die halwe huis in Tamboerskloof, is terug!\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet Katriena het Riana Scheepers ’n onvergeetlike karakter geskep wat almal in SuidAfrika laat lag het - vir onsself. En nou is die onstuitbare Katriena terug met nóg meer kwinkslae en stories.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKatriena is ’n vrou met ’n knieg aan haar, en somtyds ook ’n rug en ’n elmboog, maar sy is ook ’n vrou met ’n hart. ’n Ruim hart vol deernis met die wêreld: vir bergies en wedevroue en vroue wat alleen die wêreld moet aandurf, maar veral vir die mêrrem van die halwe huis en haar twee onhebbelike seunskinders.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet haar onblusbare vermoë om stories te vertel, pluk Katriena die lewe se skeefkante reg; of dit nou is om te vertel van die man wat ’n Namakwalandse plaas geërf het, onder ’n skuilnaam, of van die genade wat uit ’n leivoor kan kom, of van die vrou wie se geraamte so diep in haar lyf sit ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKatriena, vertel! bevat ’n keur uit die drie Katriena-bundels, met die bonus van ’n handvol splinternuwe verhale.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430807027810,"sku":"9780799351699","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaa_f6c8d41b-784f-43e2-a710-fd44341e0252.jpg?v=1633427957","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/katriena-vertel","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}