{"product_id":"kanaan","title":"Kanaan","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKanaän is die storie van Catherine Baker, 'n gesofistikeerde Johannesburger, en Chrisjan Cronjé, 'n eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat. Sy is half-Engels en 'n Bloedsap, hy is die nasaat van Boere en 'n inwoner van 'n distrik vir wie die wonde van die Vryheidsoorlog nog vlak lê.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eHulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar onvoorsiene omstandighede het hulle saamgegooi, en vir 'n jaar is hulle man en vrou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp Kanaän leer hulle nie net om mekaar te verdra nie, hulle leer dat die liefde soms teen alle verwagting in kan gedy. Maar hulle leer ook dat die verlede van 'n mens rekenskap eis, en dat die liefde soms 'n prys het wat 'n mens dalk nie sal kan betaal nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430800179298,"sku":"9780799399455","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa.jpg?v=1633426964","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/kanaan","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}