{"product_id":"kampioene-4-hashim-amla","title":"Kampioene 4: Hashim Amla","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom stap in die voetspore van Suid-Afrika se grootste sporthelde!\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie fantastiese nuwe reeks plaas die kollig op Suid-Afrikaanse sportlegendes se reis na nasionale en internasionale roem.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eGeskryf spesifiek vir kinders nege jaar en ouer, vertel dit die opwindende stories van vyf sportsterre uit verskillende agtergronde wat almal supersterre geword het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOntdek hoe Siya Kolisi bo sy moeilike grootwordjare in die Oos-Kaap uitgestyg het om een van ons land se grootste rugbysterre te word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLees die inspirerende verhaal van die skoolseun AB de Villiers wat een van die grootste name in wêreldkrieket geword het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOntmoet Wayde van Niekerk, ’n skraal, tengerige seuntjie wat teen alle verwagtinge in ’n Olimpiese superster en een van die vinnigste mense op die planeet geword het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eVan sy kinderdae toe hy saam met sy broer straatkrieket voor die moskee in Tongaat gespeel het, tot ’n internasionale loopbaan as sportster wat die landskap van Suid-Afrikaanse krieket vir ewig verander het – maak kennis met die legendariese Hashim Amla.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eCaster Semenya se skooljare was moeilik, maar sy het bo haar omstandighede uitgestyg en deesdae is sy ’n sportambassadeur vir ons land wat met ’n Olimpiese goue medalje spog.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eJong sportliefhebbers sal versot wees op hierdie fantastiese reeks biografieë oor van ons land se blinkste sportsterre!\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430797099106,"sku":"9780799390698","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa.jpg?v=1633426538","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/kampioene-4-hashim-amla","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}