{"product_id":"jock-van-die-bosveld-en-ander-ware-dierestories","title":"Jock van die Bosveld en Ander Ware Dierestories","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLekkerleespret vir jong diereliefhebbers! Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet ’n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geïnspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, ’n hond wat by die Britse vloot aangesluit het! Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories:\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e1. Seeman Just Nuisance: Het jy al gehoor van ’n hond wat lid van die vloot is? Of ’n pet dra en alleen trein ry? Dis wat Just Nuisance gedoen het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e2. Visvriende Big Red en Blackie: ’n Wonderlike ware verhaal oor die wonderbaarlike vriendskap tussen twee troetelvisse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e3. Jock van die Bosveld: Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die dapper Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e4. Die ysbeer en die kietsiekat: Die merkwaardige verhaal van ’n katjie wat op ’n dag in die ysbeerpoel by ’n dieretuin beland het – en deur een van die gevaarlik bere gered is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e5. Gregory Peck die brilpikkewyn: Vind uit hoe ’n brilpikkewyn genaamd Gregory Peck mense geïnspireer het om vir die natuur om te gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430768951394,"sku":"9780799389289","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa_c8c4cc30-c406-4e19-927c-d75d5951ed10.jpg?v=1633423473","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/jock-van-die-bosveld-en-ander-ware-dierestories","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}