Menu
Cart 0
INSOLVENTE BOEDELS 8DE UITGAWE

INSOLVENTE BOEDELS 8DE UITGAWE

  • R 634.69
  • Save R 154


Die insolvensiereg het betrekking op ʼn skuldenaar se finansiële sake indien die skuldenaar nie in staat is om sy skulde ten volle te vereffen nie. Die Insolvensiewet, het sy oorsprong in die Romeinse Reg, Romeinse Hollandse Reg en Engelse Reg en word nou gereguleer deur die Insolvensiewet 24 van 1936, vorm die basis van die insolvensieregvorm. Die woord insolvensie kom van die Latynse woord insolutus, wat letterlik beteken 'n onvermoë om te betaal.


We Also Recommend