Menu
Cart 0
Inleiding Tot Finansiele Rekeningkunde (Afrikaans, Paperback, 9de) - Elex Academic Bookstore

Inleiding Tot Finansiele Rekeningkunde (Afrikaans, Paperback, 9de)

Elex Academic Bookstore

  • R 858.18
  • Save R 70


Hierdie omvattende rekeningkunde-handboek is geskryf om al die teoretiese aspekte van die finansiële rekeningkunde kursus vir eerstejaarstudente aan te spreek. In die werk word die volgende onderwerpe behandel: basiese begrippe, boekstawing van elementêre transaksies, die rekeningkundige siklus, boekstawing en kontrole van bates en laste, finansiële state van verskillende ondernemingsvorme, rekeningkundige toepassings en finansiële bestuur. Gratis LexisNexis PassPlus ter waarde van R300 ingesluit met die aankoop van hierdie titel.

We Also Recommend