{"product_id":"in-opleiding-ingenieur","title":"In Opleiding: Ingenieur","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer hoe om ’n ruimtevaarder, wetenskaplike, dokter of ingenieur te word in hierdie opwindende nuwe reeks!\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eEenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eRuimtevaarder in opleiding leer die jong leser alles oor die ruimte, sterrekunde en die lewe aan boord die Internasionale Ruimtestasie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWetenskaplike in opleiding leer kinders oor basiese chemie, biologie en fisika.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eDokter in opleiding vertel die leser hoe dokters, verpleegsters en paramedici lewens red.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIngenieur in opleiding wys jong kinders hoe ingenieurs wiskunde en wetenskap gebruik om die geboue en masjiene te bou wat ons elke dag sien.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430754730082,"sku":"9780799392494","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa_6fa43767-70ed-42b3-86e9-ed8a70425b96.jpg?v=1633421493","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/in-opleiding-ingenieur","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}