{"product_id":"in-opleiding-brandbestryder","title":"In Opleiding: Brandbestryder","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om na diere te versorg, hoe om 'n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAtleet in opleiding bevat alles wat jong lesers moet weet oor hoe om 'n atleet, sportman of sportvrou te wees. Kinders kan meer leer oor hoe om 'n topatleet te wees en 'n prettige toets doen om te sien in watse sportsoort hulle die beste sal presteer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eBrandbestryder in opleiding bevat brokkies inligting oor brandveiligheid en sal jou alles leer van die belangrike werk wat brandbestryders doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKodeerder in opleiding bevat inligting oor hoe om kodes te skep, watter vaardighede 'n kodeerder nodig het en hoe om jou eie webwerf te skep.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eVeearts in opleiding is propvol nuttige inligting wat jong lesers alles sal leer oor diere en hoe om hulle te versorg. Vind meer uit oor die verskillende tipe veeartse, hoe 'n veeartspraktyk werk, hoe om diere se liggaamstaal te verstaan en hoe om gesondheidsprobleme te diagnoseer en behandel.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie reeks bestaan uit agt titels. In Mei 2019 is die eerste vier titels van die reeks vertaal en gepubliseer deur LAPA Uitgewers - Wetenskaplike, Dokter, Ruimtevaarder, Ingenieur\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430752567394,"sku":"9780799392531","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa_d511af21-a1d6-466b-9bec-2355c5f06abf.jpg?v=1633421235","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/in-opleiding-brandbestryder","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}