{"product_id":"hoezit-18-die-wonderwereld-van-voertuie","title":"Hoezit! 18: Die Wonderwereld van Voertuie","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVan monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie!\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWie het die wiel uitgevind?\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoe vinnig is die vinnigste trein op aarde?\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWaarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik?\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoe gaan die motors van die toekoms lyk?\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOntdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende wêreld van vervoer kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOntdek hoe 'n binnebrandenjin werk, vind meer uit oor die asemrowende werksverrigting van Formule 1-motors en verstom jou aan 'n paar van die vreemdste voertuie wat ooit gebou is!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430738444386,"sku":"9780799389425","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaaaa_be18f662-1739-4d59-87e1-08a61b7bc47a.jpg?v=1633419065","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/hoezit-18-die-wonderwereld-van-voertuie","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}