{"product_id":"hoendervleis-grillerige-stories-en-rympies","title":"Hoendervleis: Grillerige Stories en Rympies","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom slaap 'n nag lank in die spookkamer.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eVind uit wat gebeur as jy 'n poets op 'n onnie soos juffrou Grimbeek bak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWaag dit om 'n paar baie spesiale handskoene aan te trek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOntdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eVind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn kom swem in die Middernagmeer … as jy dapper genoeg is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres - en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eJong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van Jaco Jacobs.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430738411618,"sku":"9780799383874","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaaa_73ef6bfd-4205-4a63-978c-4a7855470a40.jpg?v=1633418987","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/hoendervleis-grillerige-stories-en-rympies","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}