{"product_id":"headstart-lewensorientering-graad-8-onderwysersgids","title":"Headstart Lewensorintering Graad 8 Onderwysersgids (CAPS)","description":"\u003cp\u003eProduct Information\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"description\"\u003eOnderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eHeadstart LewensoriÃ«ntering\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eom 'n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"features-wrapper\"\u003e\n\u003ch3 class=\"features-title\"\u003eFeatures\u003c\/h3\u003e\n\u003cul class=\"features-list\"\u003e\n\u003cli\u003eToeganklike taal en addisionele taalhulp vir jong lesers wat fokus op woorde wat in toetse, take en eksamens gebruik word, bied aan elke leerder 'n kans om goed te presteer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003en Voor jy begin-afdeling hersien wat reeds onderrig is en voorsien enige agtergrondinligting wat vir die eenheid nodig word.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePraktiese gevallestudies, koerantstories en illustrasies ondersteun onderrig binne 'n relevante, lewensgetroue konteks.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eStap-vir-stap beplanning en gedetailleerde temporiglyne verminder voorbereidingstyd en maak voorsiening vir meer onderrigtyd.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eKundige leiding vir Liggaamlike Opvoeding maak dit selfs vir niespesialis-onderwysers moontlik om die LO-kurrikulum volgens hoe standaarde te voltooi.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Oxford University Press","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":18306533949538,"sku":"9780199059249","price":251.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/9780199059249.jpg?v=1543914769","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/headstart-lewensorientering-graad-8-onderwysersgids","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}