{"product_id":"grootdrukblokraaie-2","title":"Grootdrukblokraaie 2","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMoet jy soms naarstig na jou bril soek voor jy blokraaie invul? Ná die sukses van die Grootdrukbloraai nr. 1 is hier nou nóg 27 blokraaie: Ons tweede grootdrukblokraaiboek!\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eGrootdrukblokraaie nr. 2 beloof, nes sy voorganger, om ure se woord- en raaisel-genot te verskaf, sonder dat jou oë onnodige stremming voel. Die boek het dieselfde bestandele as ŉ gewone blokraaiboek - al verskil is dat jy nooit weer hoef te sukkel om te sien wat in die klein blokkies staan nie. Elke blokraai en elke leidraad is twee keer so groot! Wie weet? Miskien hoef jy nooit weer jou bril nader te trek as jy blokraaie invul nie!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430141280354,"sku":"9780799384758","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa_3647f3b7-9429-4bf8-9216-e153c88e3cb7.jpg?v=1633347368","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/grootdrukblokraaie-2","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}