{"product_id":"glam-divas-omnibus","title":"Glam Divas Omnibus","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eTalia, Didi en Lienka is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Noudat hulle in graad tien is, weet hulle presies wat die skool nodig het: ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eTussen die agentskap, meisies wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewens te versuur en seuns wat hulle knieë lam maak, is daar nooit ’n vervelige oomblik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLees nou al drie hierdie geliefde verhale saam in een lekkerlees-omnibus. Daar is 552 bladsye in hierdie monster van ‘n boek. Uitstekende waarde vir geld en die beste ding ooit tydens grendeltyd!\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet ’n sterk fokus op entrepreneurskap kan hierdie reeks jong meisies bemagtig en inspireer om hulle belangstellings en talente te verander in vaardighede wat hulle toekoms kan bou.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430099271778,"sku":"9780639600420","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa_451346f3-bc56-49ef-9345-c883cf473c42.jpg?v=1633344556","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/glam-divas-omnibus","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}