{"product_id":"doodsake-op-karibib","title":"Doodsake op Karibib","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eInspekteur Conrad Dorfling is terug!\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIsa Konrad laat die sonderlinge speurder van Karibib, Conrad Dorfling, weer krap waar daar ’n lyk is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSommer gou-gou ontdek Dorfling twee goed, nee drie:\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- Die lyk is oud. Dit gaan moeite kos om uit te vind wat aangaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- Alet Gouws is terug in Karibib. Hoekom weet hy nie, maar hy is nie seker dat dit goeie nuus is nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e- Die hele polisiestasie weet skynbaar van sy en Alet se afskeidsoen …\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eConrad weet nie wie se lyk dit is nie, maar hy is dankbaar dat dit ’n geraamte is, ’n doodloopsaak dus. Hy kan nie twee moorde in twee weke onder sy neus laat gebeur nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eEn boonop krap Alet se teenwoordigheid hom om. Hy het regtig gedink daardie soen was vaarwel. Sy is ’n mooi vrou en Con se vorige huwelik het rampspoedige gevolge gehad ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAlet het per ongeluk ’n getuie in sy vorige moordsaak geword. Namibië is nie haar wêreld nie, haar lewe en haar man is in Kaapstad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eHoekom het sy skielik teruggekom Karibib toe? Alet het hom laat glo sy was op pad om van haar man te skei.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIntussen warm sy doodloopsaak op. Binnekort is hulle op soek na ’n tweede lyk, en binne in sy eie lyf bewe die geraamtes in hulle kaste.\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430003064930,"sku":"9780799388015","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaa_9a0c1c2f-9354-47f7-a5ce-4b61cfc9fa60.jpg?v=1633331980","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/doodsake-op-karibib","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}