{"product_id":"dominique","title":"Dominique","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDalk is hy hier. Besig om jou dop te hou.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDominique is ’n kunstenares en ’n hoogsbetaalde gesellin wat spesialiseer in seksfetisjes. Martin is ’n sielkundige wat bekruipers navors. Hul paaie kruis wanneer Dominique by Martin om hulp aanklop omdat sy agtervolg word. Hulle mag so uiteenlopend wees soos nag en dag, maar albei word geteister deur donker geheime. Martin het syfers nodig om sy angstigheid te beheer, Dominique die vertroosting van haar sekswerk-persona, Courtesan.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSoos Dominique en Martin deur haar lys van klante werk om Die Bekruiper te ontbloot, word die bedreiging al hoe erger. En die tyd al hoe minder.\u003c\/span\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430002901090,"sku":"9780639607078","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaa_9473eb9c-26c3-42fd-adce-01ca0d7ae32d.jpg?v=1633331882","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/dominique","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}