{"product_id":"dolfie-weerwolfie-3-silwertand","title":"Dolfie Weerwolfie 3: Silwertand","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDolfie bly baie lekker by Timmie en sy ouers. En al die hoenders in die buurt leef nog! Uit die bloute kry hulle ’n besoeker met ’n rillerbrief by hom. Die brief sê dat Dolfie by die man moet gaan bly. Dolfie mag nie meer by Timmie en sy ouers bly nie. Oupa Weerwolf is onrustig. Hy herken die berugte oom Silwertand \u003c\/span\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40190744232034,"sku":"9780639604664","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/silwertand-bk-3-29092839620723_1800x1800_b0256b37-2683-4fe8-b34f-7f9d980a759e.webp?v=1670572087","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/dolfie-weerwolfie-3-silwertand","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}