{"product_id":"die-duiwel-maak-my-hart-so-seer","title":"Die Duiwel Maak My Hart So Seer","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom ons breek die reëls van misdaadfiksie.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eDis 1981 en die maand is Januarie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWie is so duiwels om die Van Biljons so te teister? Dit is soos die plae van Egipte – maar het reeds met die eersgeborene se dood begín. Dis ’n hartseer saak. ’n Saak van gebed. En dit is ’n saak vir Ludo Labuschagne, die anti-held (hy is ook anti-werk en anti-verantwoordelikheid) wat uiteindelik sy doel in die lewe vind: om raaisels op te klaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeg met gewone polisieprosedures. Weg met forensiese toetse, selfone, die internet, CCTV-kameras, GPS en die ander dinge wat regte speurwerk vervang het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeg met alles wat jy geleer het om te verwag ...\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":39430012797026,"sku":"9780639605982","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/aaaaaaaaaaaaa_9380094c-5fb6-445e-955a-ad470db0b13b.jpg?v=1633333579","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/die-duiwel-maak-my-hart-so-seer","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}