{"product_id":"die-alfa-van-alfaville","title":"Die alfa van Alfaville","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEen Alfa Romeo, twee seuns, hope aksie en avontuur!\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eRikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom 'n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie - waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg ...\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWat volg is 'n avontuur met 'n wit Spider Alfa Romeo, 'n beste vriend en 'n Russies-Afrikaanse ingenieur - 'n storie so aksiebelaai soos die jongste Marvel-fliek!\u003c\/p\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40188902670434,"sku":"9781776353859","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/9781776353859.jpg?v=1670424108","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/die-alfa-van-alfaville","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}