{"product_id":"blinkertjies-in-pa-se-baard-en-ander-skitterende","title":"Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e'n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. Ideaal vir die laerskool vir EERSTE ADDISIONELE TAAL graad 4 tot 7! In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerle Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. 'n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.\u003c\/span\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40188888612962,"sku":"9781776354337","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/thumbnail_2_70a1d5b3-0c57-49b5-9813-e4c9ea379065.jpg?v=1670421135","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/blinkertjies-in-pa-se-baard-en-ander-skitterende","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}