Menu
Cart 0
Beginnersgids vir Regstudente 4U - Elex Academic Bookstore

Beginnersgids vir Regstudente 4U

  • R 771.00


Beginnersgids vir Regstudente is bedoel vir studente wat vir die eerste keer met die reg te doen kry. Dit bied ’n breë, gebruikersvriendelike oorsig van die reg in eenvoudige taal, toegelig met voorbeelde en diagramme. Die klem val op praktiese vaardighede wat nodig is om regte te studeer, om die bronne van die reg te hanteer en om regsnavorsing te doen. ’n Kritiese benadering tot die reg word by studente aangekweek. Hierdie uitgawe word vergesel van ’n CD-ROM wat bykomstige studiemateriaal en leiding aan studente verskaf.  


We Also Recommend