{"product_id":"aitsa-graad-1-vlak-1-tot-4-fotokopieerbare-werkvelle","title":"Aitsa! Graad 1 Vlak 1 tot 4 Fotokopieerbare Werkvelle","description":"\u003cdiv class=\"description\"\u003eAitsa! is 'n Arikaanse leesreeks vir Graad 1 tot 3 wat lesers die geleentheid gee om op 'n prettige manier met begrip te lees.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"features-wrapper\"\u003e\n\u003ch3 class=\"features-title\"\u003eFeatures\u003c\/h3\u003e\n\u003cul class=\"features-list\"\u003e\n\u003cli\u003eDie Aitsa! Graad 1 Fotokopieerbare Werkvelle sluit 80 werkvelle in.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eVir elke Leesboek is daar twee werkvelle.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie werkvelle kan gebruik word om die woordeskat wat in die Leesboek aangeleer is en die klanke wat toevallig in die Leesboek gedek is, te hersien of vas te lÃª.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie werkvelle sluit aan by die Lewensvaardighede-onderwerpe van die KABV en kan daarom saam met die Aitsa! Leesboeke gebruik word, of selfs onafhanklik, om taal en Lewensvaardighede in die klaskamer te onderrig.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"0xford publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42302236983394,"sku":"9780190741709","price":269.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/files\/9780190741709.jpg?v=1762784388","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/aitsa-graad-1-vlak-1-tot-4-fotokopieerbare-werkvelle","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}