Menu
Cart 0
Afrikaans sonder grense: Gr 1: Onderwysersgids : Eerste addisionele taal - Elex Academic Bookstore

Afrikaans sonder grense: Gr 1: Onderwysersgids : Eerste addisionele taal

Elex Academic Bookstore

  • R 126.00
  • Save R 30


Hierdie gids vir Graad 1-onderwysers vorm deel van die dinamises en gebruikersvriendelike Afrikaans sonder grense-reeks. Dit is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die dinamiese, gebruikersvriendelike reeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).Die reeks bied leerders en onderwysers prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede inoefen.