Menu
Cart 0
Afrikaans sonder grense: Gr 1: Leerdersboek : Eerste addisionele taal - Elex Academic Bookstore

Afrikaans sonder grense: Gr 1: Leerdersboek : Eerste addisionele taal

Elex Academic Bookstore

  • R 103.00
  • Save R 30


Afrikaans sonder grense is n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.
  • Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
  • Die klem val op leerder deelname en self ontdekkinge.
  • Die aktiwiteite is beplan om progressiewe leer te verseker.
  • Benewens stories is daar n wye verskeidenheid ander tekste soos dialoë, rympies, gediggies, liedjies, raaisels en grappies waarop aktiwiteite gebaseer is.