Menu
Cart 0

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 12 Onderwysersgids

  • R 282.90
  • Save R 38


Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil jou
graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys, en ons
besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die onderrig van
leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou tyd te bespaar en
jou lewe te vergemaklik. Ons is trots dat ons jou kan help om hierdie
vak suksesvol aan te bied.