Menu
Cart 0
Muise in die Kombuis

Muise in die Kombuis

  • R 299.00
  • Save R 123


Modelle om die begrippe taal, letterkunde en geletterheid te demonsteer. Key Links se Grootboeke verskaf 'n bron literatuurgehalte-teks beginnerslesers. Hulle is taal-ryk, humoristies en gevul met lewendige, ritmiese en rymende teks. Hulle bied ook, in konteks, die geleentheid vir onderwysbegeleide demonstrasies en leesbegrippe, -vaardighede en strategieë. Hierdie vaardighede en strategieë word versterk en sorgvuldig gelaag (opgebou) deur die voorstelle in die Key Links-boeke vir Begeleide Lees.

We Also Recommend