Menu
Cart 0
The Answer Series Graad 9 Wiskunde 2-in-1 KABV 3 Year License (e-book)

The Answer Series Graad 9 Wiskunde 2-in-1 KABV 3 Year License (e-book)

  • R 239.00


Hierdie Graad 9 Wiskunde 2-in-1 studiegids bied noukeurig uitgesoekte oefeninge, gedetailleerde oplossings en deurlopende leiding om jou deur die Graad 9 KABV-kurrikulum te neem. Die oefeninge is volgens moeilikheidsgraad gegradeer, wat jou in hanteerbare stappe vanaf die grondbeginsels al die pad tot by gevorderde werk neem. Jy kry antwoorde met alle detail en bewysvoering, wat jou die geleentheid bied om jou eie foute reg te stel en sodoende te verbeter.

Hierdie 2-in-1-uitgawe sluit in:

  • Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ‘n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
  • Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.

 

ISBN: 9781928354376
Author(s):
Anne Eadie, Gretel Lampe
Variant:
e-book
The Answer Series
License:
3 Year License

We Also Recommend